Who will be the GREATEST LOSER of 2010?

Entrants were judged on % of body weight that they have lost, a success story of 500 words and before and after photo’s. Competition closed 30 September 2010.

OUR FINALISTS ARE HERE!

Congratulations to all our finalists and their respective clinics!

CATEGORY 1

CATEGORY 2

CATEGORY 3

Karin Burger - Rand & Dal Clinic Ilona Meyer - Randfontein Clinic Henriette O'Mant - Kempton Park Clinic Santa Brits - Montana Clinic Magda Kruger - Kempton Park Clinic Linda J. v Vuuren - Randfontein Marie Crous - Kempton Park Clinic Alan v Eeden - Randfontein Clinic Linda Bosch - Rand & Dal Clinic

 

ENTRANTS CATEGORY 1:   Overweight with BMI between 26 & 30

chloe_bredenkamp karin_burger  

ILONA MEYER
Lost 10.6kg in 36 weeks.

"Ek voel absoluut fantasties! Met Body Iinc het ek 10 kg verloor!"


 

RIEKIE GILLILAND
Lost 8.5kg in 9 weeks.

"Tot my verbasing het ek uitgevind dat jy gewig kan verloor met die lekkerste kos"

CHLOE BREDENKAMP
Lost 13.9kg in 18 weeks.

"It's an easy-to-follow meal plan. On most diets you constantly feel hungry, while on this programme I never did"

KARIN BURGER
Lost 13,3kg in 13 weeks.

"Ek slaap baie beter vandat ek nie meer sooibrand kry nie. Baie dankie Body Inc, ek voel soos 'n nuwe mens!"

HENRIETTE O'MANT

Lost 12,1kg in 10 weeks.

 

ENTRANTS CATEGORY 2: OBESE WITH A BMI BETWEEN 30 & 39

YOULANDA_ABOURIZK

CHARMAINE V ZYL
Lost 20.3kg in 27 weeks.

"My vrou lyk fantasties! Sy het meer selfvertroue en is vol lewenslus" - Riaan van Zyl

 

YOLANDA ABOURIZK
Lost 10.4kg in 11 weeks.

"My man is in die 7e hemel oor hierdie dieet. Dankie Body Inc, julle het my en my gesin se lewens verander"

TIA HENDRIKZ
Lost 24,9kg in 36 weeks.

"My ma het altyd gedink sy moet vrede maak met haar gewig - en kyk hoe lyk sy nou! Sy het weer vir haar nuwe klere gekoop - iets wat sy in jare nie gedoen het nie, en sy lyk fantasties in haar nuwe skinny jeans!" - Ilona Meyer

ELSA COETZER
Lost 16kg in 17 weeks.

"My gemoed helder elke Maandag op as ek gaan weeg en ek sien die kilogramme verdwyn. Body Inc se dieet is 'n fees!"

SONJA BORNMAN
Lost 28,7kg in 23 weeks.

"Body Inc het Sonja daardie hupstoot gegee wat sy nodig gehad het om weer in haarself te glo en nou is daar geen keer aan haar nie" - Tess Bornman

LINDA JV VUUREN
Lost 20,2kg in 20 weeks.

"Wat 'n vreugde om weekliks die kilo's te sien verdwyn. Daar was nie 'n week wat ek nie verloor het nie"

 

SANTA BRITZ
Lost 17,4kg in 13 weeks.

"Vet, jy was nog altyd daar. Soos 'n skadu teen die muur, het jy my elke dag my lewe versuur.
Daar is nog 'n skadu teen die muur, maar dit het verander na 'n vlinder se postuur - vrolik en opgewek uur na uur."

ELIZMA BOTHA
Lost 11,1kg in 10 weeks.

"Body Inc is nie net 'n tydelike oplossing vir jou gewigsprobleme nie. Ek het geleer om lewenswyse te verander en dis wonderlik!"

MONJA ACKERMAN
Lost 6,9kg in 8 weeks.

"Ek gaan verseker vir die res van my lewe die program in ag neem wanneer ek my doelgewig bereik het. Vir my is dit nie meer 'n dieet nie, maar 'n lewenswyse"

MEGAN SPENCER
Lost 12,3kg in 14 weeks.

"I would rec0mmend this diet to anyone struggling with excess weight - it doesn't matter whether you need to lose 5 or 30kg -it works and it makes you feel healthier, energetic and enthusiastic."

MAGDA KRUGER
Lost 16,7kg in 17 weeks.

"Normally when I heard the word 'DIET' I would immediately start craving chocolates - this time round, no such thing!"

FRED VILJOEN
Lost 25,7kg in 17 weeks.

 

CATEGORY 2: OBESE

CATEGORY 3: MORBIDLY OBESE

 

CORNE PORTWIEG
Lost 27,8kg in 56 weeks.

"Ek was depressief oor my gewig en het besluit om by Body Inc aan te sluit. Nou is my spastiese dikderm en selfs my ekseem iets van die verlede!"

REGGIE ENGELBRECHT
Lost 19,4kg in 21 weeks.

 

 

SUSAN SMIT
Lost 25,8kg in 27 weeks.

"Ek weet nie of dit 'n dieet genoem kan word nie, eerder reg eet, gesonder eet en die regte hoeveelheid eet wat jou liggaam nodig het."

LINDA BOSCH
Lost 13,9kg in 9 weeks.

"In Maart 2010 is ek gediagnoseer met diabetes. Ek het toe met die Body Inc program begin. My bloedsuikervlakke het nou gestabiliseer tussen 4,9 en 5,8."

CHRISTIEN J V VUUREN
Lost 14,8kg in 12 weeks.

"Ek is nie meer so moeg nie, my seflbeeld is terug en my man is trots op my."

ENTRANTS CATEGORY 3: MORBIDLY OBESE WITH A BMI OF OVER 40

   

ALAN VAN EEDEN
Lost 28,9kg in 26 weeks.

"Vandat ek by Body Inc aangesluit het en reg begin eet het, is sooibrand iets van die verlede, snork iets wat ander mense doen, aantrek 'n plesier, want alles pas. Ek voel sommer weer lus vir die lewe."

ANNALIEN DU TOIT
Lost 14,8kg in 10 weeks.

"Ek het gedink dit gaan nharde werk wees om die gewig af te skud, maar met Body Inc se program was dit maklik."

MARIE CRAUSE
Lost 24,4kg in 18 weeks.

"The Body Inc diet is so easy and hassle-free that I find it easy to stick with"

HANNELIE ALLIES
Lost 26,1kg in 35 weeks.

"Before I started the Bosy Inc program, I got tired easily. My doctor could not do an EKG because my knees could not bend. I am feeling so much better now. I am exercising and enjoy it, because I am much lighter now."